1258) waarom die hartseer wals 1258) waarom die hartseer wals December 3, 2008 waarom moet amper almal die hartseer wals dans al kan ons nie dans nie ek is nou op die baan ek moet wals tot my knieë knak ek strompel verkreukeld weg as ek weer ’n mars hoor hol ek my gat af Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!