1259) die valk glimlag 1259) die valk glimlag December 3, 2008 hoog bo ’n swart spikkel sweef die valk sy skerp oog gewaar die sag geel bondeltjies hy sweef nader en hou die kuikens dop sy maag rommel hy glimlag en haal sy mes en vurk uit Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!