1263) Isabella, Isabella, Isabella

1263) Isabella, Isabella, Isabella

jy is my lief
jy is my hart

alles wat ek ooit
begeer het

ek bederf jou
ek masseer jou

ek liefie jou
jy spoor my aan

om ’n duisend gedigte
te skryf

om jou ’n duisend keer
te bemin

Isabella, Isabella, Isabella

(hierdie is ’n fiktiewe karakter,geïnspireer deur ’n Mills and Boon storie )

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz