1266) rooi oog 1266) rooi oog December 5, 2008 ek het moer hard gepaartie jy het gesê ek moet blinkoog wees wanneer jy in my oë kyk maar ek weet as ek met my blou oë in jou blou oë kyk dan maak niks meer saak nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!