1268) knersfees

1268) knersfees

die kalkoene wei vir oulaas
hulle sien nie uit na kersfees

vir die een of ander rede
smag die mensdom
na kalkoenvleis met kersfees

hulle spaar seker op geskenke
die kalkoene kry niks

gelukkig vir die kalkoene
is daar ’n resessie vanjaar
die helfte word nie kerskalkoene nie

dit is nou al 60 keer
dat ek ’n resessie kalkoen is

die mense weet nie
dat ek nie onder ’n kalkoen
uitgebroei is nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz