1269) Rooikappie sien

1269) Rooikappie sien

as rooikappie
beter kon gesien het

sou die wolf
nie vir ouma
geëet het nie

sy moes haar oë
laat toets het

meisies kry vir julle brille
sodat julle die wolwe kan raaksien

dan sal julle nog ’n rukkie
tussen die blomme
kan huppel

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz