1271) Die misberge wink 1271) Die misberge wink December 6, 2008 ek staan op die rand op die plato van dors ek sien die nat misberge wie weet wat wag anderkant die mis miskien die ewigheid Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!