1275) Die bergstroom

1275) Die bergstroom

ruis weer wild vandag
die storm het gewoed
hoog bo in die berge

baie vroue het seer gekry
hulle trane ruis wild verby

ek staan terug
vandag drink ek nie

uit die bergstroom
van trane en verdriet

ek staan terug
laat die lewe verbyvloei

ek staan veilig
op my berg

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz