1281) Waarom dood die mooistes?

1281) Waarom dood die mooistes?

urshala undress is dood
marilyn manroei is dood
peggy seven stares is dood

die mooistes gaan dood

die mooistes word opgeraap
om versmoor te word
deur jaloesie
afguns
nydigheid

maar die vales leef voort
om sewentig te word

die mooistes dood

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz