1287) ek koop tyd

1287) ek koop tyd

by die parkeermeter
gooi ek R5 in vir 20 minute

by die parkeergarage
vang hulle my vir R10
het ek so lank geshop?

by die rugby match
betaal ek R50 parkeergeld

ek is oppad na genot
10 biere en half kales
in die losie lot

maar toe ek uitkom
staan sy daar
cheap parfuum en all

jy skuld my R500
jy het gevoel vir 15 min

ek spuit jou vol parfuum
as jy nie betaal nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz