1289) waardeer jy vrou

1289) waardeer jy vrou

die een met die blinkoog
wat glo wat jy sê

die een met die sagoog
wat lag as jy lag

die een wat:
sag parfuum ruik
net vir jou

die een wat saam met jou
kan dagdroom
as die skottelgoed vuil is

die een wat nog kan
bloos na al die jare

dit is die vrou
wat jou
my man noem

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz