1290) skitter oog stap ek in
‘n duisend glasoë staar my aan
ek tas rond en voel rond
die meisies spring verskrik rond
ek is nie gevoelloos nie
sê ek dadelik
ek kan die parfuum ruik
sy kom ingestap
en vat my hand
ek kan sien
dat jy nie kan sien nie
sê sy sag
ek sug verlig en sê
gee my dik bril aan
ek wil jou
graag sien
Leave a Reply
Be the First to Comment!