1291) jou liefde onvoorwaardelik

1291) jou liefde onvoorwaardelik

as jy my in die oë kyk
sien ek die dankbaar

as jou lyf roer
vertel jy my
hoe jy voel

elkeen kan dit  beleef
ons moet net liefde gee
wat gretig opgeslurp sal word

ek sien dit honderd keer per dag
as my swart SPCA optelhond
in my oë kyk

met elke swaai van sy stert
sê hy dankie

‘n mens kan soveel
liefde en vreugde gee
en tonne kom terug

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz