1312) Breek
U het die brood gebreek
eens by die meer
’n gees roer lied
wat jou binneste skommel
wat jou hoendervleis gee
want jy weet
dit is waar
as jy terugdink
aan daardie dag
toe duisende mense
honger was
hulle siele was gevoed
die roomyskarretjies was nie daar nie,
ook nie die hamburger stalls nie
die mobile pubs was nie daar nie
hulle was by die verkeerde adres
maar toe kom U
met ’n broodmandjie vol buns
en ’n box vol shredded tuna
en voed ’n menigte
ons almal word honger
as ons maar weet
waar
u die brood breek!
Leave a Reply
Be the First to Comment!