1321) mooi is die lewe
sing die netbalkoor
hulle het so pas
die kampioenskap gewen
hulle het eers koppe gesak
en dankie gesê
en toe gesing
maar hulle het nie geweet
langs die veld
was, die rugbykaptein
die onderkaptein, die voorry
en die agterry
die krieketkaptein
die bofbalkaptein
die aantreklike onnies
die aanslae was net te veel
na nege maande
het net die twee
kloosterkoeke gelukkig
oorgebly
Leave a Reply
Be the First to Comment!