1322) Onskuld glimlag 1322) Onskuld glimlag December 16, 2008 ek is baie kwaad my kar is gestamp ek het myself uitgesluit die buurman se dogtertjie kom aangestap en vra why are you crying ek kyk op dit is die eerste keer dat ek ’n engeltjie gesien het Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!