1323) Ry van genade

1323) Ry van genade

Here ek staan hier
op my knieë

ek wag al so lank
vir ’n gebeds beurt

maar die groen liggie
gaan nie aan nie

my vel is maar dun Here
my geduld is op

luister asseblief

die satans deur staan oop

asseblief

ek wil nie

drink, rook en hoer nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz