1328) ’n dag … lank gelede

1328) ’n dag … lank gelede

was ons vasgekeer
op die rand

ver onder het gewag
die skerp rotse
van die dood

ons het gebid

God gee ons vlerke
om bo oor
ons sondes te vlieg

ek het vandag my 1000 ste
stel vlerke gekry

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz