1331) ek wag nou al so lank

1331) ek wag nou al so lank

Here dat u my gebed
moet verhoor

ek het nie geweet
daar is so ’n lang tou nie,
ek wag al 50 jaar

dit moet maar
baie sleg gaan

hier op aarde

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz