1332) my glimlag son

1332) my glimlag son

dit is weer so ’n dag
my son
is nie warm genoeg nie

die koue winde vries my
die koue kyke
in die mall

ek vlug weg van myself

ek verloor myself
diep tussen
die donker wolke
van die melkweg

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz