1333) Jou roeprooi lippe
jou roeprooi lippe
is droog
jy lek sensueel
met jou lang tong
om die glinster
terug te kry
die warm verhoogligte
jaag warm blink
sweetstraaltjies
teen jou bruin lyf af
jou toppie absorbeer
en deurskyn
’n stroom druppels
is op pad na jou G
Cut sê die producer
ons adverteer lipstiffie
Leave a Reply
Be the First to Comment!