1335) twinkle-twinkle 1335) twinkle-twinkle December 17, 2008 Little star how I wonder jy was sneeuwitjie ek was die dwerg ons was saam op die toneel tot matriek jy is nou ’n groot ster en skitter verblindend ek is nog steeds die dwerg ek dra nou ’n donker bril Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!