1340) Bel my

1340) Bel my

ek wil wegbreek
ek wil vry wees

my God hoe wil ek

nie weer
vry wees nie

ek kan nie
verlief raak

dit is die verkeerde pad

ek het vyf van my vriende gevra
om my kakebeen af te slaan
as ek weer kak droogmaak

ek het hulle
so pas gebel

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz