1343) My soetlief 1343) My soetlief December 17, 2008 Jy was in standerd sewe ek was in standerd nege toe jy vir my die halwe halwe nougat gegee het skaam skaam het jy gesê dit is jou helfte ons het mekaar verloor maar elke jaar nog op my verjaarsdag kry ek ’n half ge-ete nougat my soetlief waar is jy Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!