1347) Die arme takbokke
die diere leef swaar
hierdie tyd van die jaar
die takbokke moet die slee
elke aand om die maan sleep
die kalkoene gaan hel toe
die hoenders na kentucky
skaapboude is gesog
die volk loer ook nou al
na die aasvoëls
om nie eens van die
5th avenue cold duck
te praat nie
die een dronk ou
se kar het selfs
tot in 7de laan
gerol
Leave a Reply
Be the First to Comment!