’n stupid mistakie
sy was mooi
en exiting
haar lyf inviting
sy het geval vir my
ek was stupid
die borrel van vertroue
het gebars
dit smaak nou wrang
die appelkoos lipstiffie
by die huis wag
my vrou van tien jaar
sy verwag ons derde kind
hoe gaan ek
dit verduidelik
Leave a Reply
Be the First to Comment!