1359) Misterie van die liefde

1359) Misterie van die liefde

die liefde is nie
’n koek wat jy bak nie

is nie ’n treinkaartjie
wat jy koop nie

is nie ’n mooi kar
wat jy bewonder nie

die liefde lewe
soos ’n blob lamp
wat kleursmelt verander
altyd ’n ander
inmekaarvleg word

XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX

die liefde is ’n private show
waaraan net twee kan deelneem

’n oogkyk wat net 2 kan deel
’n aanraak wat net 2 kan voel

die liefde is nie ’n wilde vry nie

die liefde is oogkyk
die liefde is skaterlag
die liefde is koester
die liefde is kom ons wag
die liefde is kom ons deel
die liefde is kom ons gee

die liede is omgee

Commitment + trust
die liefde is

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz