1363) sjoe ons het lekker gekuier
die pubs hier in nasaret
het baie specials gehad
ons het shooters op maria
die ongehude? girl gehad
for free die lover josef het betaal
hy het ’n jol nodig gehad sê hy
ons sê egter tough luck
weet jy van rough riders lmga
simon die fris ou sê hy werk
soos ’n slaaf vir fokol geld
hy soek ’n beter werk
ek sê vir hom
kom sien my maandag
dronk slinger die ouens huis toe
more is ’n nuwe dag
Leave a Reply
Be the First to Comment!