1366) Kyk wat het jy versmaai
sê sy
en tel haar linkerbeen hoog op
sien jy wat het jy versmaai
ek was jou altyd meisie gewees
toe koer hoer netbal kapteine vir jou
jy het toe tog niks gekry nie
sy koer net, wanneer sy wil hoer
ek wou jou altyd hê maar
nou is ons na baie kak beskikbaar
jy is nou maar flou by virgin
maar nou sien die manne
wat jy versmaai
Leave a Reply
Be the First to Comment!