1367) ek kon nie weier nie
met soet heuning woorde
het jy my betoor
my oë het geblink, meneer blink
was so galant en het fluks gehelp
(om my die afgrond in te help)
sy aanbod vir tee (en koekie )
kon ek nie weier nie
hy was dan tog die baas
jy moet alles gee was sy raad
my virgin gebuit was sy trots
todat ek sê ons baby is op pad .
Leave a Reply
Be the First to Comment!