1375) Gekraakte kruik 1375) Gekraakte kruik December 26, 2008 ek het dronk geword op die koel wyn van jou kruik jou glimlag jou oë blink was om my maar die wyn van jou kruik het my roekeloos gemaak jou wyn was op ek het jou kruik gebreek die stukkies sal jou sny moet nie waag om die kruik weer heel te maak nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!