1377) Stilseisoen

1377) Stilseisoen

die opdrifsels in my lewe
het saam met die ou jaar
agtergebly

dit is stil in my hart
die wurm wat gevreet het
is uitgewerp

die seer van die wond
neem ek saam na die nuwe jaar
waar dit sal genees

grootoog kyk hy na  my
en draai sy kop
asof hy verstaan

en knip sy twee groot uil oë

asof hy verstaan

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz