1380) Jy is te laat

1380) Jy is te laat

Sê God

jy het dit amper nie gemaak nie
Hy knip my kaartjie van 80 jaar

ek klim op die hemel trein

en sien ’n baba van 3 maande
’n dogtertjie van 3
en 50 jong mense
en ’n ou van 79

dankbaar sluit ek my oë

ek het goed gedoen

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz