1385) Kooltjie vuur

1385) Kooltjie vuur

jy moet nie alles gee

om die liefde
aan die brand te hou nie

die liefde moet
vuur en vlam wees

die liefde moet
gloed wees

jy kan nie die liefde
met charka

aan die gang hou nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz