1389) Soveel seisoene

1389) Soveel seisoene

wag ek al
in die lente bloei ek

in die somer
eet jy my rooiwang

in die herfs
kleur jy my hare

in die winter
snoesel jy my

wat gaan jy
hierdie seisoen doen

ek wag al 40 somers

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz