1394) Haar somer wêreld

1394) Haar somer wêreld

het winter geword
gister nog

het hy gesê
ek kan nie sonder jou nie

maar by die werk
het hy gespog
hy is ‘n ram

hy het sy sel
by die huis vergeet

sy vrou het my
so pas gebel

ek het alles vertel

jy is nou
nommer drie

sê sy vrou

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz