1397) Die liefdes muur 2

1397) Die liefdes muur 2

die grootmens deel van die muur
lees nie so mooi nie

daar is selfs ’n sakebrief
van meneer windgat suiplap

die brief sê
’n meeting elke vrydag aand
’n konferensie elke 2 weke

sy lees die brief
en dink by haarself

hulle sê niks
van die parfuum nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz