1406) Musiek embrios
as die groot mars
of die slawekoor
speel op my klanksisteem
word ek deel
die ervaring word werklik
’n gees wat sweef
as country musiek speel
en die hartseer reis op die wind
dan word ek deel
want ek het gedeel
shania twain sing
if you~re not in it for love
no one needs to know
you win my love
the woman in me
en die grootste hiervan
is die liefde
as jy ’n liefdes lied
vir jou geliefde wil sing
doen dit nou
al kwaak jy net hees
en sy sal jou lief
soos net
’n koningin kan doen
Leave a Reply
Be the First to Comment!