1407) Amper niks aan nie

1407) Amper niks aan nie

ek het geweet ek gaan
gehassle word
hier in die hustler shop

die verkoopsdame
was glad nie skaam nie

het alles gewys
rubber, olietjies en videos
die hele lot

ek koop toe
’n amper niks
vir baie geld

my vriendin gaan seksie lyk
sy gaan uithang

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz