1411) Sjokelade

1411) Sjokelade

ek het vir jou
’n boksie gegee

jy is mal daaroor
jy verorber vierkantig
en rond

dit sit op jou lippe
en jou mondhoeke

ek trek jou nader

ek is baie lief vir

sjokelade

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz