1415) Single girl
ek staan voor jou townhouse
’n ruiker gerberas in my hand
ek het met elke blom gepraat
jy het gesê jy is single
maar ek hoor ’n mansstem
jy het gesê jy is ’n single girl
ek los die blomme en draai om
jy het gesê jy is single!
ons het dan so lekker ge-chat
ek het nie geweet
dit was jou broer nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!