1451) Agt uit 10 1451) Agt uit 10 January 12, 2009 die rooi sportmotor jaag die oproeriges sien nie die bloedstreep nie die plat motorneus kerf deur mens en been die rooi kruip oor die ruit my God, ek kan nie sien nie die duiwel lag en sê my seun jy het goed gedoen agt uit tien Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!