1454) uit ander se seer 1454) uit ander se seer January 12, 2009 uit ander se sonskyn uit ander se anders uit ander se lag uit ander se lief kry ek die kombinasie van hoe die lewe werk ons huil ons lag maar aan die einde van die dag kyk ons omhoog en sê Vader, dankie dat ons vandag kan lag kan lief kan mens Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!