1456) gee my spasie

1456) gee my spasie

vandat jy nie
meer hier is nie

is daar ‘n spasie
ek loop met ‘n
spasie langs my

jy maak die deur oop
maar is nie hier nie

ek het gevra
gee my spasie
ek versmoor

toe gaan jy weg

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz