1461) die traumars 1461) die traumars January 13, 2009 blinkoog het ek volstruis geloop en haar by die deur gekry oorgretig was ek oorgretig was sy nou jare later kyk ons na al die traumas ons speel die traumars elke week ons eet wittebrood elke week Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!