1462) Single girl 2
Ek is nou gatvol
om sannie
van die plaas te wees
die ouens hier in gauteng
wil net spene trek
ek gaan opdress
en na fikkens toe gaan
daar is baie manne
met baie hanne
toe single girl speel
besef ek
die liefde laat my agter
ek is gatvol
om alleen te wees
ek soek ’n sweet loving man
ek single hom uit
hy kom gewillig
ek het my pistool
en kondoom
Leave a Reply
Be the First to Comment!