1469) kan ek jou vertrou vra sy

1469) kan ek jou vertrou vra sy

vra die dissipels
terwyl hulle kou
aan die brood

ons sal sien
wie drink die meeste wyn
se hulle

binne ons is ‘n stem
wat vertel

die beker wyn
gaan rond

Judas leeg die beker
ek het ver gereis
en is baie dors

toe weet hulle

die Judas van ons tyd
hoe kan ons vertel

vandag drink hulle
net bier

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz