1470) Tien voor 12

1470) Tien voor 12

die rivier van die lewe
vloei voor my verby
lewens vloei verby

ek red die een
met die hyg long

ook die een wat
se hart bloei

ook die een wat
ophou swem

hou moed

hulle swem
met arms plas
na tafelberg

die deure is oop
hulle is vry

robbeneiland
is verby

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz