1480) Het jy vergeet hoe dit was?

1480) Het jy vergeet hoe dit was?

ek is die enigste
so het jy gesê
wat jou brandende
begeerte kon blus

wat jou waslap slap
kon laat

wat sweetpoele
in jou holtes
kon bring

wat jou hare kon sweetwas
en dan blowdraai
met my hygende asem

met jou hamerboor
verken jy my lyf

ek vibreer van plesier

en plons soos ’n donderstorm

op die aarde neer

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz