1490) Die son ontbloot

1490) Die son ontbloot

as die son vroegoggend
sy lig werp
en die sondes ontbloot
van die nag wat verby is

dan sak ons koppe
en ons bloos
so rooi
soos die moreson

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz